• comp1
  • GIGS CALENDAR

    January  2012
    MTWTFSS
     1
    2345678
    91011
    • ACOUSTIC SET @ KLEINEVALLEIJ
      Starts: 7:00 pm
      Ends: January 11, 2012 - 10:30 pm
    1213
    • ACOUSTIC SET @ TAPAS HERMANUS
      Starts: 7:00 pm
      Ends: January 13, 2012 - 10:30 pm
    1415
    • SHOW@FESTA,WELLINGTON
      Starts: 1:00 pm
      Ends: January 15, 2012 - 2:00 pm
    161718
    • ACOUSTIC SET@TAPAS, HERMANUS
      Starts: 7:00 pm
      Ends: January 18, 2012 - 8:00 pm
    • ACOUSTIC SET @ KLEINEVALLEIJ
      Starts: 7:00 pm
      Ends: January 18, 2012 - 10:30 pm
    192021
    • ACCOUSTIC SET @ DE KAGGEL STELLENBOSCH
      Starts: 7:00 pm
      Ends: January 21, 2012 - 10:00 pm
    22
    232425262728
    • ACOUSTIC SET @ CAMELOT BETTIES BAY
      Starts: 7:00 pm
      Ends: January 28, 2012 - 10:30 pm
    29
    3031 
  • Kwaliteit tyd by bettys! http://t.co/ZdOnqdX6

TUIS

 

Om die vermoë om te skep te ontleed, is ‘n onmoontlike taak.  Maar tog herken ons die gawe.  Die gawe wat Francois het is om vloeiende musiek te skryf en te kombineer met woorde met betekenis.

Die “songs” wat so geskep word, sal in jou ore en gedagtes draal.  Hoe meer jy luister, hoe meer sal jy hoor.  En hoe meer jy hoor,  hoe meer sal jy dink !

Francois se “live shows” word goed ondersteun en sonder uitsondering geniet die skare die vertonings en sy gemaklike verhoogspersoonlikheid.  Die manier hoe hy sonder aanstellerigheid geestelike kwessies en sosiale kommentaar kombineer met saamsing wysies fassineer die skare.  Hy het dan ook reeds ‘n lojale gevolg opgebou.

Om die gawe te erken moet nie met ydelheid verwar word nie.  Juis die teenoor-gestelde.  Francois is van voornemens om in alle nederigheid en dankbaarheid aan sy talent te werk.

Francois is ‘n B.Comm graduant van die Universiteit van Stellenbosch (2007) en het ‘n honneurs graad in Stadsbeplanning verwerf by die Universiteit van Vrystaat in 2009.  Hy is ‘n toegewyde sportman en het uitgeblink in tennis, muurbal en rugby.

 

Featuring Recent Posts WordPress Widget development by YD