DALK MET DAERAAD 2013-07-05T08:33:49+00:00

[ti_audio media=”538″]

Price: $1.00

BACK

Spreakers het ‘n ekslusiewe onderhoud met die gewilde afrikaanse sanger, Bruce, gehad. Bruce was gereeld die laaste tyd in die nuus oor hy nie juis sy le kan kry nie.

“Natuurlik ry dit my”, was Bruce se reaksie. Bruce het Speaker meegedeel dat mense gerus na Francois Louw se nuwe song “dalk met daeraad” kan luister wat juis so ‘n warboel van emosies uitbeeld. En se Bruce: “I bet the song is about me.”

12

Ek het ‘n fout gemaak,

te gulsig geraak,

die trekpas gekry,

nou ry dit my.

En almal wil raad gee,

maar sê nog ja, nog nee,

is beter weterig,

maar bring geen insig.

Koor 1

So rol ek rond van vroeg tot laat

die antwoord kom met daeraad.(2 X)

Snags slaap ek sleg,

my eetlus is weg,

my gedagtes dwaal.

Ek’t ‘n verkeerde perd opgesaal!

Niks nuut sê ‘n goeie pel,

hart en heup sal ons altyd kwel,

dis die vloek van geslag

en elke hond kry sy dag.

Koor 2

So rol ek rond van vroeg tot laat,

die antwoord kom met daeraad.

So rol ek rond van vroeg tot laat,

die antwoord kom met daeraad.


.