Loading...
EK WAS MY HANDE ALBUM 2018-08-20T16:42:43+00:00

Ek was my hande…

Album preview

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit,
sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore
magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud
exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo

Om Wees Te Wees

Om ‘n kombers te kan draai
om die skouers van sy kind
is die voorreg van elke pa
en om te hoor hoe haar kinders klink
die trots van elke ma.

Hier gaan ons bly

Hierdie land
is huis vir my
en hier wil ek bly.
Met ‘n lekker vuurtjie wat brand
klippies en cola in my hand.

Soustrein

Die sosiale leer moet ons klim
tricks of trade maak ons slim
die tender kan ons vir jou fix
en gou-gou, jy is in die mix.

Oral in my album (omo songs)

Ek onthou nog die dae
van tok-tokkie in 2de laan
ons het toe geglo
ons is Dawid en Jonathan
“dare, truth and command”
was die enigste manier
om ‘n lekker soen te vang.

Na na,…

Klaar gekla

Broewe kom los, polisieman stres,
om elke hoek en draai is n dwelmnes.
Grond word vir onteiening gemerk,
al soek jy ook, jy kry nie meer werk.

Tattoo

In die naglig wat deur
die venster val
sien ek jou lyf vir die eerste maal
en toe jou rok sag oor
jou heupe skuif
ontbloot dit die tattoo op jou lyf
dit was twee kerfstokke
in ‘n kruis gebind
vasgewoel met growwe lint.

Ek was my hande…

SA, SA, SA, SA, SA, JE-HO-VA

Pilatus moes oordeel
oor die skuld van ,n man
steel hy belasting
of matig hy hom aan

Drome

Hier staan ek sonder blare,
my voete in oggend dou.
met tone wat soos wortels
dieper die klei in grou.

Jekyll & Hyde

Almal vra raad en wil met dokter praat
hul vertrou op hom.

Soos ‘n wildsbok

Soos n wildsbok wat smag na water
smag sy siel
na u heer
u alleen is my hartsverlange
en ek bring aan u die eer

Klaar gekla remix

Ja dat ons ongeag die heg en steg
hande sal moet vat en vashou
‘n pad en ‘n roete sal moet vind
en tonnels en brûe moet bou.