EK WAS MY HANDE… 2013-11-26T05:27:19+00:00

EK WAS MY HANDE- SKILDERY

[ti_audio media=”1267″ volume=”80″]

Ons sien elke dag gevalle van hoe besluite om die verkeerde redes geneem word.  Soms is dit om mag te behou, soms is dit om gewild te wees.  Meestal is hierdie kudde gedrag maar net die weg van minste weerstand.  Die beste voorbeeld van sulke gedrag is seker die Pilatus verhaal.

Vers

Sa, sa, sa, sa, sa , Je-ho-va,

Pilatus moes oordeel

oor die skuld van ‘n Man

steel Hy belasting

of matig Hy Hom aan

Hy reken Hy is koning

van die volk

dit is nie so maklik

om te vertolk.

     Koor (x2)

     Ek was my hande in onskuld

     (Vergeet van die Man)

     maar met vrees in my hart

     (dis in, in jou belang).

Vers

Sa, sa, sa, sa, sa , Je-ho-va,

Die Sanhedrin

het ook ‘n eiertjie te lê

vir reg en geregtigheid

moet elke kant iets sê

Brug

“Luister na ons

en na die krete van die skare . . .

Koor (2 x)

Jare later wroeg hy nog oor daardie dag

Sms HANDE na 38021, slegs R10

itunes_available_button.