HIER GAAN ONS BLY 2013-11-30T23:34:49+00:00

HIER GAAN ONS BLY SKILDERY

[ti_audio media=”1262″]

As gevolg van die onsekerhede in ons land oorweeg baie talentvolle jong mense om hulle heil elders te gaan soek. Dit beteken nie net dat hulle ‘n bekende lewensstyl moet ruil vir die van vreemdes nie, maar ook dat hulle familie, vriende en geliefdes moet agterlaat. Die besluit is nie maklik nie…. maar hier gaan ons bly!

Vers 

Hierdie land

is huis vir my

en hier wil ek bly.

Met ‘n lekker vuurtjie wat brand

Klippies en Cola in die hand.

Ek dink nie aan emigreer

wil hier my beste probeer.

wil nie verstote voel

wil deel wees van

die reënboog poel.

Koor

Hier gaan ons bly

Brug:

Nikosi sikelel’ iAfrica

Morena boloka setjhaba sa heso

Uit die blou van onse hemel

uit die diepte van ons see

Sounds the call to come together

 United we shall stand. (2 X)

Koor:

Hier gaan ons bly (2X)

Vers 2 (Herhaal)

Koor

Hier gaan ons bly

Hier wil ons bly

Hier gaan ons bly (2x)

Sms BLY na 38021 slegs R10

itunes_available_button.