Songs 2016-09-09T14:36:51+00:00


Die mens onderskei hom van ander lewendes in sy besondere vermoë om te kommunikeer.  Ons beduie beter, ons praat beter, ons sing beter, ons lees, ons maak “movies” en ja, ons bid.

Ons wil graag deur ons “songs” kommunikeer.  Ons wil nie soseer oortuig nie, maar as ons ‘n emosie of herinnering wakker maak of verwoord dan bereik ons iets.  As ons ‘n tema aanspreek en dit laat jou bietjie dieper daaroor dink dan voel ons ons dra by.  En as ‘n “song” jou hart bly of seer maak, dan het ons mos gesels.

Ons deel graag ons inspirasie en so ‘n bietjie interpretasie van die “songs” met julle.  Maar moet nie dat dit julle inperk nie, verf julle eie prentjie met ‘n breë kwas!  En as julle kommentaar wil lewer, maak so, want ons leer graag.
cdcoverekwasmyhande

1.INTRO

2.OM WEES TE WEES

3.HIER GAAN ONS BLY

4.SOUSTREIN

5. ORAL IN MY ALBUM (OMO)

6.KLAAR GEKLA

7.TATTOO

8.EK WAS MY HANDE…

9.DROME

10. JEKYLL & HYDE

11.SOOS ‘N WILDSBOK

12. KLAAR GEKLA (REMIX)

.