ORAL IN MY ALBUM(OMO SONG) 2013-11-26T05:21:56+00:00

ORAL IN MY ALBUM SKILDERY

[ti_audio media=”1264″]

Vers

Ek onthou nog die dae

van tok tokkie in 2e laan

ons het toe geglo

ons is Dawid en Jonathan

“dare, truth and command”

was die enigste manier

om ‘n lekker soen te vang.

Na na, . . .

Koor

Oral in my album

is fotos van jou

 van kleintyd af

tot nou

En die spore

loop van vêr

ja, dit is waar

van toentertyd

was jy maar

altyd daar.

Vers

Ek sien die dae kom

in ‘n diep stoel op die stoep

die ge-tiktik van die kierie

en ‘n reunie boek

en pille brille en herinneringe

die enigste manier

om ‘n lang dag om te kry.

Na na, . . .

Koor

Sms OMO na 38021, slegs R10

itunes_available_button.