Soos ‘n Wildsbok 2013-11-30T23:34:31+00:00

Verwerking deur Danie du Toit

Vers

Soos ‘n wildsbok wat smag na water

smag my siel na U  O Heer

U alleen is my hartsverlange

en ek bring aan U die eer

Koor

U alleen is my bron van krag

In U teenwoordigheid wil  ek wag

U alleen is my hartsverlange en ek bring aan U die eer

Sms WILDSBOK na 38021, slegs R10itunes_available_button

.