WAT IS DIT WAT ONS WIL HÊ 2013-07-05T09:16:30+00:00

[ti_audio media=”632″]
BACK

15

Wat is dit wat ons wil hê?

‘n Blikkie bier en ‘n pakkie chips.

Wat is dit wat ons wil hê?

‘n Dubbeltjie en ribs.

Wat is dit wat ons wil hê?

‘n Kelkie wyn en ys.

Wat is dit wat ons wil hê?

‘n Bietjie meer as al die res.

Wat is dit wat ons wil hê?

Gee my net ‘n mooi kombuis.

Wat is dit wat ons wil hê?

Ek sal kan doen met ‘n luukse huis.

Wat is dit wat ons wil hê?

‘n Kasteel langs die see.

Wat is dit wat ons wil hê?

‘n Bietjie meer as al die res.

Koor

O ja ons wil meer hê

Meer as die res

O ja ons wil meer hê

Meer as wat ons nodig het.

Wat is dit wat ons wil hê?

Net genoeg en nie veel meer.

Wat is dit wat ons wil hê?

Ek sal so ietsie wil spandeer.

Wat is dit wat ons wil hê?

Miljoene in die bank.

Wat is dit wat ons wil hê

‘n Bietjie meer as al die res.

Koor (2 X)

.